Coffee Neveau in Pretoria-Tuine

Coffee Neveau Millennium Park Gebou, 512 van der Hoff Weg, PRETORIA-TUINE, (Oorkant ABSA Agter ROADHOUSE). 0123790046 /0823620201

KOM KUIER GERUS EN EET LEKKER AAN ONS uithaler disse.  Traditionele ontbyte en nog vele meer - LEKKER VETKOEKE, JAFFELS - LEKKER ONTBYTE en nog meer.

  • POTJIEKOS

    POTJIEKOS BESKIKBAAR - SKAKEL VROEGTYDIG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM
  • SKAAP KERRIE POT

    SKAAP KERRIE POT BESKIKBAAR WOENSDAE VANAF 12HO0 (BESPREEK VROEGTYDIG) 0123707367.KOM EET IN ONS KOMBUIS OF NEEM WEG EN GENIET IN U EIE KOMBUIS.
  • LEKKER SOOS IN OUMA SE KOMBUIS.

    AMIRILLO's PLAASKOMBUIS NUUS. LEKKER SKAAP EN BEES KERRIE POTJIES. BESPREEK VROEGTYDIG. 0123797367 / 0123790046.BESOEK GERUS ONS PLAASKOMBUIS TE MILLENNIUM PARK GEBOU, 512 van der Hoff Weg, PRETORIA-TUINE. Wil graag laat weet van POTJIEKOSSE wat gemaak word in ons PLAASKOMBUIS.WOENSDAE SE SKAAP KERRIE POT MET LEKKER SOET WORTELS EN GROENSLAAI VRYDAE SE BEESPOT KERRIE POT MET LEKKER RYS, SOET PAMPOEN EN GROENSLAAITEEN R30 PER BORD- BESPREEK VROEGTYDIG.BESPREEK EN EET BY ONS PLAASKOMBUIS OF NEEM WEG EN EET IN JUL EIE KOMBUIS.MAAR DIS NIE AL NIE - KOM BESOEK ONS EN GENIET TRADITIONELE ONTBYTE SOOS IN OUMA SE KOMBUIS- PAP EN MELK, -BROOD MET VARKVET, SOUT EN PEPER, -PAP, MAALVLEIS EN EIERS EN NOG VELE MEER. Ons beplan om op 'n daaglikse basis traditionele potjie kosse te bedien - maar ongelukkig kan ons dit nie sonder u ondersteuning doen nie. So bel en bestel of kom besoek ons gerus. DAAGLIKS VARS GEBAK - CUPCAKES, SKONS, MELKTERT, CHOKOLADE KOEK MET VERSIERSUIKER(Icing)ONS HANTEER OOK ALLE FUNKSIES VAN KINDERPARTYTJIES, HUWELIKSBEVESTIGINGS, VERJAARDAG PARTYTJIES VIR OUD EN JONK. BESPREEK VROEGTYD.GROETNIS VAN ONS SPAN HIER BY AMIRILLO'S Plaaskombuis. Per : BESTUURDER - Martin Joubert0123797367 / 0123790046.amirilloplaaskombuis@gmail.com www.from2day.co.za en CLICK OP Amirillo's PLAASKOMBUIS. Posbus 114, Kameeldrift-West, 0068.Millennium Park Gebou, 512 van der Hoff weg, Pretoria-Tuine, (OORKANT ABSA - AGTER PAPILLONS EN ROADHOUSE).
  • PLAASKOMBUIS

    KOM EET GERUS BY ONS PLAASKOMBUIS OF BEL EN BESTEL EN NEEM WEG NA U EIE KOMBUIS. ONS KAN OOK NOU U FUNKSIES VIR U REEL EN HANTEER- SKAKEL GERUS. 0123797367

Contact

Coffee Neveau

potjiekos skaap kerrie pot lekker soos in ouma se kombuis. plaaskombuis