Think Media in Parow

Dawid and Marina van Lill compile quizzes for radio, television and schools. The general knowledge and school quiz programme is called I KNOW! Dawid was the editor of the Britannica Junior vir Suidelike Afrika.

Dawid en Marina van Lill stel vasvraprogramme saam vir radio, televisie en skole. Die algemene kennis- en nuusvasvraprogram vir skole is EK WEET! Dawid was ook die redakteur van Britannica Junior vir Suidelike Afrika.

  • I KNOW!

    I KNOW! is a general knowledge and news quiz programme for learners at school and at home. Contact us at info@iknow.co.za to find out more.
  • EK WEET!

    EK WEET! is 'n algemene kennis- en nuusvasvraprogram vir leerders in die skool en by die huis. Kontak ons by info@iknow.co.za vir meer inligting.

Contact

Think Media

i know! ek weet!