JC MALAN ELEKTRIES in Oudtshoorn

Vir alle tiepe huisbedrading. Nuwe elektriese installasies. Elektriese instandhouding. Bedrading Sertifikate. Geen werk te groot of te klein. BESTE PRYSE!!!

  • Elektriese Kontrakteur

    Elektrisien vir alle elektriese werk. Alle tiepe huis/fabriek bedrading. Elektriese instandhouding. Bedrading Sertifikate. Instalering van DB's (kragbokse), Plugs, Ligte, Stowe, Geysers, Pompe, Enkel-Fase, Drie-Fase ens. Geen werk te Groot of te Klein. Beste Pryse!!! NETJIESE EN PROFESIONELE DIENS GEWAARBORG!!!

Contact

JC MALAN ELEKTRIES

elektriese kontrakteur