Af 'n Plaas Familie Restaurant in Cape Town, Western Cape

Welkom By Af 'n Plaas Familie Restaurant Hier is geen McDonalds tekens in ons Restaurant nie. Vir een minuut kos sal u ongelukkig Kaap toe moet gaan - ons kos neem 'n klein bietjie langer, dit smaak soveel beter en dis baie meer gesonder. Kyk ook gerus bietjie na ons heerlike Sondag Middag Ete - so join ons vir 'n bord kos wat heimwee sal gee van ouma se kookdae af. Daar is geen liefde meer opreg as die liefde van voedsel nie...

  • Restaurant, Bar, Catering

    Bietjie Meer oor ons:

    Situated deep in the heart of Stellenbosch lies "Af 'n Plaas", specializing in Boerekos: Vleis, Rys en Aartappels - the way Ouma used to cook it.

    And remember to visit Oupa se Bar while waiting for your food - delicious food which we prepare with tender loving care - JUST FOR YOU!

    We apologize to all Vegetarians as all our meat dishes contain 100% meat and the same goes for our soup. We do have lots of veggies, salads and mouthwatering desserts that we promise will fill you!

    Furthermore, eat as much as you would like, we do not count the times you help yourself. We know that our farm food has stood the test of time and "delicious" is just the start.

    En met die woorde moet ek eers tot weer siens roep - my kombuis wag!

    Ek hoop dat u die maaltyd van u keuse sal geniet op ons rustige stoep.

    Tot weer siens dan

    • Restaurant, Bar, Catering
    • Restaurant, Bar, Catering
    • Restaurant, Bar, Catering

Contact

Af 'n Plaas Familie Restaurant
restaurant, buffet, catering