Bellville Sakekamer in Bellville

Bellville Sakekamer is ‘n lid van die AHI. Die AHI is 'n multi-sektorale besigheidsorganisasie, gestig in 1942, wat aktief betrokke is in alle sektore van die ekonomie, behalwe primêre landbou. Die AHI is een van die vier groot kamerorganisasies in Suid-Afrika met lede uit die handel, nywerheid, mynwese, finansiële instellings en 'n verskeidenheid diensteorganisasies.

Contact

Bellville Sakekamer

join us now!